Eségiël 46:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy my gebring deur die ingang wat by die symuur van die poort was, na die heilige kamers vir die priesters wat na die noorde kyk; en kyk, daar was ’n plek aan die agterkant, na die weste toe.

Eségiël 46

Eségiël 46:12-20