Eségiël 43:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet jy die sondofferbul neem, en hulle moet hom verbrand in die daarvoor bestemde plek van die huis, buitekant die heiligdom.

Eségiël 43

Eségiël 43:13-23