Eségiël 43:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet van sy bloed neem en dit stryk aan die vier horings daarvan en aan die vier hoeke van die omlysting en aan die opstaande rand rondom; so moet jy dit dan ontsondig en versoening daarvoor bewerk.

Eségiël 43

Eségiël 43:10-22