Eségiël 43:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die tweede dag moet jy ’n bokram sonder gebrek as sondoffer bring; en hulle moet die altaar ontsondig soos hulle dit met die bul ontsondig het.

Eségiël 43

Eségiël 43:19-27