Eségiël 40:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, daar was ’n muur aan die buitekant van die huis al rondom, en in die man se hand was die meetroede van ses el (elkeen was ’n el en ’n handbreedte); en hy het die dikte van die bouwerk gemeet: een roede, en die hoogte: een roede.

Eségiël 40

Eségiël 40:1-11