Eségiël 40:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hy gekom by ’n poort waarvan die voorkant na die ooste lê, en hy het met sy trappe opgegaan en die drumpel van die poort gemeet: een roede die breedte, en die ander drumpel: een roede die breedte.

Eségiël 40

Eségiël 40:5-14