Eségiël 40:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die man het met my gespreek: Mensekind, kyk met jou oë en hoor met jou ore en gee ag op alles wat ek jou sal laat sien; want om jou dit te laat sien, is jy hierheen gebring. Verkondig aan die huis van Israel alles wat jy sien.

Eségiël 40

Eségiël 40:1-13