Eségiël 36:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek het hulle verstrooi onder die nasies en hulle is versprei in die lande; Ek het hulle geoordeel volgens hul wandel en hul handelinge.

Eségiël 36

Eségiël 36:17-24