Eségiël 36:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het Ek my grimmigheid oor hulle uitgegiet, vanweë die bloed wat hulle in die land vergiet het, terwyl hulle dit met hul drekgode verontreinig het.

Eségiël 36

Eségiël 36:17-28