Eségiël 36:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle by die nasies kom waarheen hulle getrek het, het hulle my heilige Naam ontheilig deurdat van hulle gesê is: Hierdie mense is die volk van die Here, en hulle moes uit sy land uittrek.

Eségiël 36

Eségiël 36:13-27