Eségiël 33:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal hulle weet dat Ek die Here is, as Ek die land ’n wildernis en ’n woesteny maak oor al hul gruwels wat hulle bedryf het.

Eségiël 33

Eségiël 33:19-32