Eségiël 33:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die land ’n wildernis en ’n woesteny maak, en aan sy trotse mag sal ’n einde kom; en die berge van Israel sal woes wees sonder dat iemand daar oorgaan.

Eségiël 33

Eségiël 33:23-33