Eségiël 33:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, mensekind, die kinders van jou volk wat oor jou gesels langs die mure en in die deure van die huise — hulle spreek die een met die ander, elkeen met sy broer, en sê: Kom tog en hoor wat die woord is wat van die Here uitgaan.

Eségiël 33

Eségiël 33:21-33