Eségiël 25:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

SO sê die Here Here: Omdat die Filistyne wraaksugtig gehandel het en hulle erg gewreek het met veragting in die siel, om te verwoes met ewige vyandskap —

Eségiël 25

Eségiël 25:12-17