Eségiël 25:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal my wraak op Edom in die hand van my volk Israel gee, en hulle sal met Edom handel volgens my toorn en my grimmigheid; so sal hulle dan my wraak gewaar word, spreek die Here Here.

Eségiël 25

Eségiël 25:5-15