Eségiël 25:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, so sê die Here Here: Kyk, Ek strek my hand uit teen die Filistyne en sal die Kretiërs uitroei en die oorblyfsel van die seekus vernietig.

Eségiël 25

Eségiël 25:12-17