Eségiël 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit was in ’n goeie land by baie waters geplant om ranke te maak en vrugte te dra, om ’n pragtige wingerdstok te word.

Eségiël 17

Eségiël 17:1-12