Eségiël 17:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sê: So spreek die Here Here: Sal dit voorspoedig wees? Sal hy nie die wortels daarvan uitruk en die vrugte daarvan afsny, sodat dit verdroog, ja, verdroog in al sy uitgespruite blaartjies nie? En dit nie deur ’n magtige arm en baie mense om dit van sy wortels af uit te lig nie.

Eségiël 17

Eségiël 17:5-19