Eségiël 17:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was nog ’n groot arend met groot vleuels en baie vere; en kyk, hierdie wingerdstok het sy wortels na hóm toe gebuig en sy ranke na hom toe uitgeskiet uit die beddings waar dit geplant was, dat hý dit sou bevogtig.

Eségiël 17

Eségiël 17:6-13