Eségiël 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit het uitgespruit en ’n breë wingerdstok geword, laag van groei, sodat sy ranke na die arend kon draai en sy wortels onder hóm kon wees. So het dit dan ’n wingerdstok geword, en dit het lote gemaak en lootjies uitgeskiet.

Eségiël 17

Eségiël 17:1-9