Deuteronómium 9:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ek was bang vir die toorn en die grimmigheid waarmee die Here op julle so toornig was, dat Hy julle wou verdelg; maar die Here het my dié keer ook verhoor.

Deuteronómium 9

Deuteronómium 9:10-26