Deuteronómium 9:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het ek voor die aangesig van die Here neergeval, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte lank — brood het ek nie geëet en water nie gedrink nie — vanweë al julle sonde wat julle begaan het deur te doen wat verkeerd is in die oë van die Here om Hom te terg.

Deuteronómium 9

Deuteronómium 9:14-26