Deuteronómium 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook was die Here baie toornig op Aäron, sodat Hy hom wou verdelg; maar ek het ook vir Aäron in dié tyd gebid.

Deuteronómium 9

Deuteronómium 9:14-24