Deuteronómium 24:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Neem jou in ag by die plaag van melaatsheid om baie noukeurig te handel volgens alles wat die Levitiese priesters julle sal leer; soos ek hulle beveel het, moet julle dit sorgvuldig hou.

9. Dink aan wat die Here jou God op die pad, by julle uittog uit Egipte, aan Mirjam gedoen het.

10. As jy aan jou naaste enigiets leen, mag jy in sy huis nie ingaan om sy pand te gaan haal nie;

Deuteronómium 24