Deuteronómium 25:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS daar tussen manne ’n twis is en hulle na die gereg kom en die regters hulle vonnis en die regverdige regverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar,

Deuteronómium 25

Deuteronómium 25:1-5