Deuteronómium 23:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy in die ongesnyde graan van jou naaste kom, mag jy met jou hand are afpluk; maar ’n sekel mag jy nie swaai in die ongesnyde graan van jou naaste nie.

Deuteronómium 23

Deuteronómium 23:20-25