Deuteronómium 20:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net bome waarvan jy weet dat dit geen vrugtebome is nie, dié mag jy verwoes en afkap; en jy moet teen die stad wat teen jou oorlog voer, ’n skans bou totdat dit val.

Deuteronómium 20

Deuteronómium 20:19-20