Deuteronómium 20:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy ’n stad baie lank beleër deur oorlog daarteen te voer om dit te verower, moet jy sy bome nie verwoes deur die byl daarteen te swaai nie; maar jy mag daarvan eet en mag dit nie afkap nie; want is die bome van die veld dan mense, dat hulle deur jou in beleëring moet kom?

Deuteronómium 20

Deuteronómium 20:16-20