Deuteronómium 21:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS hulle in die land wat die Here jou God jou sal gee om dit in besit te neem, een vind wat dood in die veld lê, sonder dat dit bekend is wie hom gedood het,

Deuteronómium 21

Deuteronómium 21:1-5