Daniël 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou dan, o Here onse God wat u volk uit Egipteland met ’n sterke hand uitgelei en vir U ’n Naam gemaak het soos dit vandag is, ons het gesondig, ons was goddeloos.

Daniël 9

Daniël 9:14-23