Daniël 9:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom was die Here wakker oor die onheil, om dit oor ons te bring; want die Here onse God is regverdig by al sy werke wat Hy doen, maar ons het nie na sy stem geluister nie.

Daniël 9

Daniël 9:11-19