Daniël 9:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o Here, laat tog volgens al u geregtigheid u toorn en u grimmigheid van u stad Jerusalem, u heilige berg, afgewend word, want om ons sondes en die ongeregtighede van ons vaders ontwil is Jerusalem en u volk ’n voorwerp van versmading vir almal rondom ons.

Daniël 9

Daniël 9:8-21