Daniël 10:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ék alleen oorgebly en hierdie groot gesig gesien, en geen krag het in my oorgebly nie, en my gesonde kleur het aan my verander en verdwyn, en ek het geen krag oorgehou nie.

Daniël 10

Daniël 10:1-17