Daniël 10:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek, Daniël, alleen het die gesig gesien, maar die manne wat saam met my was, het die gesig nie gesien nie; nogtans het ’n groot skrik hulle oorval, sodat hulle gevlug het om hulle te verberg.

Daniël 10

Daniël 10:4-8