Daniël 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy liggaam was soos chrisoliet, en sy aangesig soos die geflikker van bliksem en sy oë soos fakkels van vuur en sy arms en sy voete soos blink geskuurde koper en die geluid van sy woorde soos die gedruis van ’n menigte.

Daniël 10

Daniël 10:1-12