Daniël 10:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het die geluid van sy woorde gehoor, en toe ek die geluid van sy woorde hoor, het ek bewusteloos op my aangesig, met my aangesig op die aarde, geval.

Daniël 10

Daniël 10:3-18