2 Samuel 21:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna was daar weer oorlog met die Filistyne in Gob. Toe het Síbbegai, die Husatiet, Saf, uit die kinders van die Refaïete, verslaan.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:14-22