2 Samuel 21:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Abísai, die seun van Serúja, het hom gehelp en die Filistyn verslaan en hom gedood. Toe het die manne van Dawid hom besweer en gesê: U mag nie meer saam met ons uittrek na die geveg nie, dat u die lamp van Israel nie uitblus nie.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:15-22