2 Samuel 21:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was weer oorlog met die Filistyne in Gob; en Élhanan, die seun van Jáäre-Orgim uit Betlehem, het Góliat, die Gittiet, wie se spiessteel soos ’n wewersbalk was, verslaan.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:10-21