2 Samuel 18:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die koning vir hulle: Wat goed is in julle oë, sal ek doen. En die koning het langs die poort gaan staan, terwyl al die manskappe by honderde en by duisende uittrek.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:3-12