2 Samuel 18:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het Joab en Abísai en Íttai bevel gegee en gesê: Saggies met die jongman, met Absalom. En al die manskappe het gehoor toe die koning aan al die owerstes bevel gee omtrent Absalom.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-6