2 Samuel 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Dawid tussen die twee poortingange sit, het die wag op die dak van die poort op die muur geklim; en toe hy sy oë opslaan, sien hy meteens ’n man alleen hardloop.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:14-25