2 Samuel 18:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat kom wat wil, sê hy, ek hardloop. En hy antwoord hom: Hardloop! En Ahímaäs het met die pad na die Jordaanstreek gehardloop en die Kusiet verbygegaan.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:17-32