2 Samuel 18:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ahímaäs, die seun van Sadok, het nog ’n keer aan Joab gesê: Laat kom wat wil — laat my tog ook agter die Kusiet aan hardloop. En Joab vra: Waarom wil jy dan nou hardloop, my seun? Vir jou is daar tog geen boodskappersloon te kry nie.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:20-29