2 Samuel 18:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die wag uitgeroep en dit aan die koning meegedeel. En die koning sê: As hy alleen is, dan is daar ’n goeie boodskap in sy mond. Terwyl hy al nader en nader kom,

2 Samuel 18

2 Samuel 18:16-29