2 Samuel 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die vrou uit Tekóa aan die koning: Op my, my heer die koning, en op my familie sal die skuld rus, maar die koning en sy troon is onskuldig.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:8-14