2 Samuel 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning antwoord: Elkeen wat met jou spreek, moet jy na my bring, dan sal hy jou verder nie meer aanraak nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:6-16