2 Samuel 14:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die hele Israel was daar geen man so mooi soos Absalom, so geprys nie: van sy voetsool af tot sy hoofskedel toe was daar geen gebrek aan hom nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:17-26