2 Samuel 14:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het gesê: Hy kan in sy huis intrek, maar my aangesig mag hy nie sien nie. En Absalom het in sy huis ingetrek, maar die aangesig van die koning nie gesien nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:15-25