2 Samuel 14:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hy sy hoof laat skeer — hy het dit naamlik aan die end van elke jaar laat skeer, omdat dit vir hom te swaar was, daarom het hy dit laat skeer — dan het die hare van sy hoof tweehonderd sikkels geweeg volgens die koninklike gewig.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:25-33